Tuis

Swan-Lake is in die Renosterspruit omgewing geleë, 7 km van die Bloemfontein lughawe op die Maselspoort pad. Gaste met 'n sentiment vir die natuur is welkom om ons gemaklike, gasvrye manier van onthaal te kom ervaar.

Splinternuwe luukse Hut by Swan Lake

Kom geniet die Splinternuwe luukse Hut met ‘n uitsig oor die water, in die rustige atmosfeer met voëlsang oral om jou.

Voer die swane en eende vanaf jou eie private dek en beleef die natuurskoonheid.

R950* per nag

Selfsorg fasiliteite beskikbaar, Ontbyt kan op versoek gereël word. Privaat braai fasiliteite beskikbaar.

Nog Fotos..

*Pryse sonder kennisgewing onderhewig aan verandering. Last updated June, 2019

Swan Lake konferensie/troue fasiliteite

Ons bied die volgende:

  • Intieme Troues
  • Konferensies & Seminare
  • Sjampanje Onbyte
  • Tee Partytjies
  • Verlowingspartytjies
  • Romantiese Valentyns Dinees
  • Mondigwordings
  • Moedersdag & Vadersdag etes
  • Sondag Middagetes
  • Spitbraaie
  • Lentedanse
  • Afsluitings funksies

'n"Self catering" opsie is beskikbaar.

Tuis | Troues & Konferensies | "In-house" Photo galery | Photo galery | Kontak | Member Of.. | English