Troues

Swan Lake kan 100 gaste met gemak akkommodeer. Die idilliese natuurskoon is perfek vir 'n romantiese troue.
Die gazebo bied 'n romantiese atmosfeer vir die bruid en bruidegom om aan mekaar trou te sweer.

Fotografie en blomme


Swan-lake bied fotografie (sien voorbeelde) vir troues asook die blomme.

Foto Galery


Swan-Lake onthaalarea foto galery

Konferensies

Swan Lake bied 'n gulde geleentheid vir 'n konferensie weg van die besige stad in die rustige atmosfeer en asemrowende natuurskoon.


Tuis | Troues & Konferensies | "In-house" Photo galery | Photo galery | Kontak | Member Of.. | English